All Posts

Onderwaterkamera gevind

Onderwaterkamera gevind

"Ek het hierdie onderwaterkamera op Pearly Beach se strand opgetel waar dit vermoedelik uitgespoel het," vertel Jeff Oosthuizen van Pearly Beach. Jeff sê die kamera was erg aangepak en dit was duidelik dat dit vir 'n geruime ty...

Dit was nou genoeg Black Leaves

Dit was nou genoeg Black Leaves

Vir Black Leaves met nog geen punte op die punteleer nie en met hul derde wedstryd komende Saterdag (4 Mei) weg teen Villagers Worcester gaan dit ‘n vegterspoging soos min kos om sukses te behaal. Met geen goeie wegrekord teen Worcester ...

Koordinate belangrik

Koordinate belangrik

Die hotties wat nou gevang word is spekvet, maar die probleem is die enorme aantal kleintjies wat tussen hulle ronddwaal.

Foundation Celebrates Freedom Day

Foundation Celebrates Freedom Day

The Football Foundation’s U11 Soccer Boys gathered at the Gansbaai Sport Field on Saturday to celebrate Freedom Day and play two soccer matches.

Stappers geniet Fernkloof

Stappers geniet Fernkloof

The scheduled hike for 6th April was postponed due to misty and wet weather. The following Saturday provided ideal hiking conditions and a clear view from the top of Galpinkop (596m).

Masakhane Protesoptog Vreedsaam

Masakhane Protesoptog Vreedsaam

Die goedgekeurde protesaksie van die Masakhane Inwonersvereniging wat by wyse van ’n optog na die plaaslike kantore van die Munisipaliteit en Polisie op Dinsdag, 23 April 2013 onderneem is, het sonder voorval, besering of verlies plaasgevind....

Gansbaai Skitter in VSA

Gansbaai Skitter in VSA

Gansbaai, internasionaal bekend vir die walvisse en haaie aan sy kus, het onlangs om 'n heel ander rede in die VSA nuus gemaak.

Munisipale Salarisbegroting

Munisipale Salarisbegroting

Groot prominensie is in mediadekking oor die Munisipaliteit Overstrand se konsepbegroting vir 2013/2014 aan die salarisse van die topbestuur en ook raadslede gegee. Dit was gegrond op foutiewe aanduidings in die konsepbegroting dat die salaris...

VLV Gansbaai Kook Presteer Leer en Onthaal in styl met Leefstyl

VLV Gansbaai Kook Presteer Leer en Onthaal in...

Die op en wakker gasvroue van Leefstyl het gesorg vir ‘n vergadering van verskeidenheid wat baie byval gevind het by almal.

Heinrich se Vuurdoop

Heinrich se Vuurdoop

Heinrich Jansen, Inligtingsbeampte van Gansbaai Toerisme, het verlede week sy vuurdoop as Toergids beleef.

Stanford SAPD se Nuwe Aanstellings

Stanford SAPD se Nuwe Aanstellings

Kaptein Africa is met ingang van 1 April 2013 as Stanford SADP se nuwe Stasiebevelvoerder aangestel. Kapt Africa het tot voor sy permanente aanstelling as Stasiebevelvoerder waargeneem.