Op 98 nog vol breikrag
Dalene Nieuwoudt van Kleinbaai is nog pure vuur en vlam waar dit by breiwerk kom, ondanks die feit dat sy vanjaar 99 jaar oud sal wees.
Dalene Nieuwoudt van Kleinbaai is nog pure vuur en vlam waar dit by breiwerk kom, ondanks die feit dat sy vanjaar 99 jaar oud sal wees.
"Die tema tydens ons ontbytoggend op die plaas Flower Valley fokus op hoe dames die wêreld met groter selfvertroue kan aandurf," vertel Heather D'Alton, Kommunikasie-bestuurder: Flower Valley Conservation Trust.
'n "Fun walk" vir die bewusmaking van fiksheid en algemene gesondheid word vir Saterdag, 4 Mei 2013 beplan.
Die mishoring blaas ‘n eentonige, klaende waarskuwingsnoot. So melancholies dat die honde begin saamhuil.
Dit wil gedoen wees: 11 kinders tussen die ouderdomme 56 en 75 jaar en almal is nog springlewendig.
Op Woensdag, 3 Apr 2013 het 'n inwoner van Uilenkraalsmond rapporteer dat hy by die Standard Bank Autobank, Gateway Sentrum gepoog om geld te trek nadat sy pension inbetaal is.
Die galjoen wat nou gevang word is baie mooi, maar dié word eers teen so Julie-maand roostervet, maar wie gaan kla?
Ook Ceres het die Baai verlaat met vyf ligapunte verlede Saterdag in ‘n Premierligawedstryd tussen die twee spanne.
"Ons as die bestuurspan van Black Leaves Rugbyklub wil graag deur middel van Gansbaai Courant 'n groot dankie aan al ons borge en donateurs oordra," sê George Brett van die rugbyklub.
“Toe ek die lorrie se verkoeler oopskroef en dit blaas het Eric geskrik en agteruit reg voor die kar ingespring,” het die lorriebestuurder, Casper Badenhorst, geskok gesê.
Die bou van ‘n teerpad tussen Uilenkraalsmond en Elim, as deel van die projek om die Suidpunt, Bredasdorp en Elim met Gansbaai te verbind, is verlede Donderdag tydens ‘n sooispit seremonie in Elim geloods.