SD se John Birkenhead
SD Fourie van Franskraal se radiodrama, John Birkenhead, word vanaand (18 April) om 20:00 oor RSG uitgesaai. Die radiodrama het betrekking op die stranding van die HMT Birkenhead wat op 26 Februarie 1852 by Danger Point gestrand het. ...


