All Posts

Birkenhead Bootklub Goeie vangstes

Birkenhead Bootklub Goeie vangstes

Birkenhead Boothengelklub se hengelaars het 'n effens rowwe see aangedurf, maar dit het heel goed met hulle April Boothengelkompetisie gegaan.

Trawlerbouers van faam

Trawlerbouers van faam

Welliswaar nie trawlers (vistreilers) waarmee see toe gegaan kan word nie, maar die detail daarvan stem letterlik ooreen met die Ware Jakob, so ook die gedrukte Gans-name en identifikasienommers wat daarop aangebring word.

Bekwame Toerismepersoneel

Bekwame Toerismepersoneel

Gansbaai Toerismepersoneel het hul kennis al verskeie kere met kursusse en die bywoning van aanbiedinge buite Gansbaai verbreed. 

Ex Gansbaaier beroemde Saagspeler

Ex Gansbaaier beroemde Saagspeler

"Ek wou jou maar laat weet het (spog) dat ek die eerste Suid-Afrikaner is wat die saag bespeel en Suid-Afrika tydens die New York City Musical Saw Festival op 1 Junie vanjaar in die Trinity Lutheran Church, Astoria, New York gaan verteenwoordig....

Moenie worry nie, Magrietha

Moenie worry nie, Magrietha

Ek kan nogal vreeslik ongemaklik raak wanneer ek in iemand se huis instap en alles is skouhuis-perfek. Dit is ‘n swak skakel – een van heelwat – in my DNS. ‘n Ander swak skakel is die lekkerte om iemand wat ek jare gelede laas...

Flower Valley pre-school rewarded for Eco-Schools

Flower Valley pre-school rewarded for Eco-Sch...

Flower Valley’s pre-school received the Platinum Certificate at the Eco-Schools Award Ceremony. 

Gansbaai Primer se Nee vir Geweld

Gansbaai Primer se Nee vir Geweld

Maartmaand was 'n bedrywige maand vir Gansbaai Primêr se leerders en hulle stemme het ten hemele geskree: "Ons het genoeg gehad van geweld teenoor vroue en kinders!"

Kundigheid van weleer

Kundigheid van weleer

Die weer  het, soos gewoonlik, gesorg dat die hengelstorie anders verloop as wat normaalweg verwag word.  Vanaf die bote is selfs snoekies gevang, maar die ou grotes is maar skaars

BARC se 1ste 2013-maande

BARC se 1ste 2013-maande

Vier pragtige nuwe hokke is aangebou by BARC, asook 'n kattehuis (cattery), wat 'n eerste in BARC se geskiedenis is.  

Vermiste bolplant toe nie albino

Vermiste bolplant toe nie albino

Groot onsteltenis toe munisipale amptenare vas glo dat iemand ‘n uiters seldame albino koningskandelaar by die De Kelders ingang opgegrawe en verwyder het. 

Op soek na  Wie maak vir Gansbaai Lekker

Op soek na Wie maak vir Gansbaai Lekker

Instrumentele Musiekvereniging word beplan.