Sindikaat prokureur aangekla
Die verhoor van die beweerde “Barends” sindikaat het ‘n dramatiese wending geneem met die arrestasie van die prokureur, Anthony Broadway. Sy prokureursfirma was betrokke by die verteenwoordiging van die groepering gedurende die p...


