Dit gaan goed
Verlede Vrydag het Charlie Waters en sy groepie afgesit Pearly Beach toe nadat hulle gesorg het vir genoeg vars krewels.
Verlede Vrydag het Charlie Waters en sy groepie afgesit Pearly Beach toe nadat hulle gesorg het vir genoeg vars krewels.
Gansbaai se damespotspelspan sal die Westelike Provinsie Plattelandse Streke Span (WPCR) van 28 April tot 4 Mei in die SA Dames Potspel Kampioenskappe verteenwoordig.
Gansbaai het Sondag tuis teen Stanford gespeel in die Twintig 20 wedstryd.
Saterdag, 23 Maart was Cobus van der Merwe en sy pa, Phillipus, op die Plaat by Hardloperbank in die hoop om ‘n galjoentjie raak te loop. Cobus het vlak gegooi en het van ligte gereedskap gebruik gemaak en die laaste ding wat hy verwag...
Die entoesiastiese Dagbestuur van Uilenkraalsmond Buurtwag het nou 'n karavaan aangeskaf wat as kantoor dien, maar wat terselfdertyd ander voordele ook inhou.
Suster Dorethea Jacobs, plaaslike klinieksuster, lewer insiggewende verslag oor die diens wat klimiek ann gemeenskap lewer.
Gansbaai Brandweer en Overstrand Medical Response se bedrywighede tydens Nedbank ontruimingsoefening.
Gansbaai en omgewing het sonder twyfel goeie rede om tevrede te wees met genoegsame mediese dienste wat beskikbaar is.
Die burgerregte-organisasie AfriForum het n tak vir die Overberg-omgewing gestig.
The B’Bos Art Gallery opened it’s doors on the 1st of February 2013.
Die jaarlikse NGK Baardskeerdersbos Basaar is weer eens as 'n ware wenner bewys.