All Posts

 Sardyn vir Afrika

Sardyn vir Afrika

Verlede week het die oë gerek toe aanskou is hoe die see wemel van sardyn en selfs deur middel van verkykers nie duidelik onderskei kon word wat die “branders” veroorsaak nie. Duidelik was daar ‘n magdom vis in die water en ...

Die Stout Stoel

Die Stout Stoel

Nie die heelal se energiekste televisie-kyker nie, kom ek tog onlangs af op ‘n program van Supernanny wat ek jare gelede gereeld gevolg het.  Totdat dit my so de vieste in gemaak het dat ek dit afgesweer het. 

Graeme de Bruyn inspires Academia learners and staff

Graeme de Bruyn inspires Academia learners an...

On the 5th of March Graeme de Bruyn, a motivational speaker from the Allan Grey Orbis Foundation, visited our school.

Interessante wereld, hierdie van ons!

Interessante wereld, hierdie van ons!

Wel, ons kan nie te veel te kla nie. Daar is galjoen en kabeljou gevang en van Gansbaaihawe af ‘n “skipjack” Die groot nuus is natuurlik die baie sardyn wat nou oral om ons is en daarmee gepaardgaande natuurlik die hoop op groter vi...

Franskraal Besigheids Toernooi

Franskraal Besigheids Toernooi

Die jaarlikse kragmeting en groot pret was weer eens 'n groot sukses. 22 Besighede het mekaar beter leer ken en personeel het bestuur op sosiale vlak ontmoet.

Overberg Kushengel se vangstes

Overberg Kushengel se vangstes

"Overberg Kushengelklub se kus-hengelkompetisie van Saterdag, 16 Maart het goed afgeloop," sê Maynhard van Niekerk van die klub.

Steynsbosch se stap

Steynsbosch se stap

"Steynsbosch is die naam van die oorspronklike plaas wat behoue gebly het, maar wat sedert 2002 deel van Grootbos Natuurreservaat is," vertel Sean Privett.

Black Leaves RVK

Black Leaves RVK

Die 2013 seisoen is hier en daar word hard beplan en gewerk om die spanne reg te kry vir die harde Premierliga wat op 13 April afskop.

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Persoonlik, Verjaarsdag en Sloegterskompetisie uitslae.

Walviskots kosbaar

Walviskots kosbaar

Interesting call to DICT tops all.

OK Klient wen Nissan

OK Klient wen Nissan

Gansbaai OK Foods klient wen nasionale kompetisie.

Speelpark in Blompark Geopen

Speelpark in Blompark Geopen

Nuwe speelpark open in Blompark.