NG Kerk Gansbaai Gedenkmuur
Oprigting van nuwe gedenkmuur begin.
Oprigting van nuwe gedenkmuur begin.
Flower Valley Early Learning Centre beplan om vanjaar weer aan die 'Walk for Water'-veldtog deel te neem.
Gansbaai beleef tans 'n groot sardynloop wat die skool tot selfs in die Ou Hawe laat inkom het.
Gansbaai Wynproegilde se jaarlikse wynproe-uitstappie was vanjaar in die rigting van die natuurskoon Hemel-en-Aarde Valei by Hermanus.
Saterdagnag vind die CANSA Relay for Life weer plaas op Hermanus Hoërskool se sportgronde. Duisende kerse in wit, versierde papiersakke sal die area in ‘n sprokiesland omskep.
Gansbaai Academia skaakspan spelers eindig as top drie in Suid Bolandse proewe.
Hermanus Toyota en Gio Aplon, bekende vleuel en heelagter van Westelike Provinsie, Stormers en ook die Springbokke, het verlede week 'n afrigtingskliniek op Gansbaai Gemeenskaplike Sportgronde aangebied.
Van die manne het reeds geproe hoe ‘n gebraaide galjoen smaak. Omstandighede behoort binnekort gunstig te wees -- en dan gaan die rooster weer ‘n slag les opsê. Ek hoor al daardie drup-drup op die kole!
Pearly Beachers vang in totaal 12 galjoene tydens hulle onlangse hengelkompetisie gevang.
Borgskappe maak maandelikse boothengel-kompetisie meer opwindend.
Beplanning en voorafreëlings vir die Gansbaai GAP projek het die afgelope tyd so goed gevorder dat die munisipale behuisingsimplementeerder, Motlekar, en sy kontrakteurs vandeesweek (Vrydag 8 Maart) op terrein gaan wees. ...