All Posts

Hengelrubriek

Hengelrubriek

Die beste nuus is dat die galjoenseisoen reeds oop is!

Dankie van die Lions

Dankie van die Lions

"Die jaarlikse Lighuis na Lighuis en terug se 2-daagse fietsmarathon soos deur die Gansbaai Lionsklub op 16 en 17 Februarie vanjaar gereël, was weer eens 'n groot sukses," sê 'n tevrede Gert Louw, President van Gansbaai Lions. ...

Tiener Ryloper Verkrag

Tiener Ryloper Verkrag

‘n Vyftienjarige plaasmeisie van Baardskeerdersbos is Saterdagmiddag by die R43 vierrigting Masakhane-kruising verkrag.

Notice of Road Closures due to Upgrade of DR1205

Notice of Road Closures due to Upgrade of DR1...

Upgrading DR1205 Uilenkraals River (Km 7.8) to Elim (36.6)

Stroper rol

Stroper rol

‘n Man is ernstig beseer toe hy Woensdagoggend in ‘n jaagtog beheer oor sy motor verloor het.

Fietstrauma ontvou

Fietstrauma ontvou

Die trauma wat Desiree Doran (47) tydens die Lions se Lighuis-tot-Lighuis Bergfietswedren op 16 Februarie 2013 ervaar het (Gansbaai Courant, Donderdag, 21 Februarie 2013), het nou finaal ontvou, met 'n mooi en ware omgee-verhaal van twee Gansbaaiers ...

Hartaanval eis lewe

Hartaanval eis lewe

'n 50-jarige werknemer van Grootbos Natuurreservaat, Lovey Mphokeli, het op 25 Februarie by Gansbaai Gateway Sentrum se ingang ineengestort.

Kwilters se Liefdadigheidswerk

Kwilters se Liefdadigheidswerk

"Dit is algemene beleid onder Kwilt-groepe om minstens een liefdadigheidsprojek per jaar aan te pak," vertel Kinnie Schutte, leidster van die Gansbaai Kwiltgroep.

Saktyd in oestyd

Saktyd in oestyd

Tydens oestyd streep  groen John Deere stropers  soos reuse  afbeen  sprinkane op  die rûens  se graanlande. 

Gholfnuus

Gholfnuus

Golfing news from the Gansbaai golf club

FRANSKRAAL BOWLING CLUB TOURNAMENT

FRANSKRAAL BOWLING CLUB TOURNAMENT

18 Trips teams all converged on the Franskraal Bowling Club consisting of 6 teams from Bonnievale, 2 teams from Kleinmond and 10 teams of our very own local bowlers.

So vang jy hotties

So vang jy hotties

Nog steeds is die kans daar om ‘n kabeljoutjie in die hande te kry, maar soos tevore al gemeld, het jy nog nie van hierdie geleentheid gebruik gemaak nie, is jy ver agter in die ry.