Pearly Beach Jukskei
Pearly Beach se jukskeispan word jaarliks uitgenooi na toernooie in Agulhas. Op die 26ste Januarie was daar weer 'n toernooi wat geborg was deur OK Bazaars.
Pearly Beach se jukskeispan word jaarliks uitgenooi na toernooie in Agulhas. Op die 26ste Januarie was daar weer 'n toernooi wat geborg was deur OK Bazaars.
'n Deelnemer aan die Lighuis-tot-Lighuis Bergfietswedren, Desiree Doran (47) van Durbanville, het verlede Saterdag 'n traumatiese ervaring beleef. Desiree, wat een van die laastes was wat om 07:00 weggespring het, het alleen teen die steil bult van S...
Die seremoniële sooispitseremonie vir die opgradering van die informele nedersetting van Eluxolweni naby Pearly Beach het onder groot en geesdriftige belangstelling van die gemeenskap op Woensdag 13 Februarie plaasgevind. ...
Gansbaai Munisipaliteit spog op 'n gereelde basis met "langasems" wat diensjare betref.
Die NG-gemeente Gansbaai vier vanjaar enkele interessante "ronde"-getal herdenkings. Die Kommissie Gemeentebou beplan om 'n Spesiale Seestrome Gemeenteblad hierdie jaar in hierdie verband uit te bring. ...
Personeel van Secma International Security se vinnige optrede op Vrydag, 8 Februarie 2013 het daartoe gelei dat 'n vermeende inbreker omstreeks 08:30 te Steenbokstraat, Groenberg (Kleinbaai) aangekeer is, nadat hulle 'n noodoproep ontvang het. ...
"Laerskool Okkie Smuts is 'n klein skooltjie met 'n groot hart vir kinders," was die skoolhoof, Chris Delport, se eerste opmerking tydens die onderhoud. Dit was dan ook presies die indruk waaronder Gansbaai Courant tydens die onderhoud met ...
WESGRO, the official Destination Marketing, Investment and Trade Promotion Agency for the Western Cape, offered a workshop for the Tourism Bureau members of Cape Whale Coast on the 5th and 6th of February. ...
Die oudste inwoner van Baarskeerdersbos, die byna 95-jarige Enna Groenewald, sê sy verlang terug na haar kitaarspeeljare saam met haar vader.
Een van my groot lekkertes in die lewe is ‘n Kaapse, Kanaladorpse taxi. ‘n Jaar of wat gelede gaan ek saam met Vriendin na die Britse Konsulaat vir haar visum.
Gansbaai polisie is opsoek na enige moontlike inligting wat kan help met identifisering van die eienaar van 'n seldsame klok wat ingehandig was op 2013/01/09 by een van die skrootwerwe.
Earlier this January, shark cage diving operators in Gansbaai notified the Dyer Island Conservation Trust of a juvenile (<3m) female white shark entangled in fishing line.