All Posts

Academia wys haaitande

Academia wys haaitande

Saterdag 16 Februarie was die Noordstreek van Suid-Boland se atletiek uitdun rondte in Hermanus gehou. Academia het 28 atlete ingeskryf en 16 het deurgedring na die Suid-Boland rondte.

Gholfnuus

Gholfnuus

Golfing news from the Gansbaai golf club

Hengel Rubriek Soek jou vis

Hengel Rubriek Soek jou vis

Hoe gebruik jy jou boot om by die vis uit te kom? Hoewel ‘n visvinder en GPS amper onmisbaar geword het om jou vis op te spoor is die storie tog nie so eenvoudig nie.

 Kushengelaars speel nie

Kushengelaars speel nie

Die jaaroue Overberg Kushengelklub se tweede 2013  kushengelkompetisie het die resultate van die eerste kompetisie bevestig…hulle het nie die klub gestig om te speel nie.

Masakhane en Blompark Stormwaterprobleme

Masakhane en Blompark Stormwaterprobleme

Gereelde oorstromings van informele wonings en strate in Masakhane en Blompark gedurende die jaarlikse winterreënseisoen het die Overstrand Munisipaliteit genoop om daadwerklike aksies in te stel om die probleem aan te spreek.  ...

Fotografieklub konstitusioneel

Fotografieklub konstitusioneel

"Ek beskou vanaand as 'n geskiedkundige gebeurtenis met Gansbaai Fotografieklub wat nou 'n gestruktureerde fotografieklub met 'n goedgekeurde Konstitusie is en wat sonder twyfel 'n eerste vir Gansbaai is," het Christo Wessels, voorsitter va...

Vyeboom Boorinsek-gevaar

Vyeboom Boorinsek-gevaar

Weet julle van die geweldige plaag van die boorinsek in die Kaap wat besig is om vyebome uit te roei?

Liefde in n kissie

Liefde in n kissie

Lank, lank gelede, toe daar nog min mense op die aarde was, het  St Valentine,  dit goed gedink om  die Romeinse keiser se edik te ignoreer en soldate  in die geheim in die eg  verbind. Hiervoor en vir sy Christelike bedienin...

Guy walking on the beach

Stony Point African Penguin Colony

The Dyer Island Conservation Trust and Marine Dynamics Volunteers install a total of 80 artificial penguin nests at Stony Point Penguin Colony.

Gholfnuus

Gholfnuus

A round up of the golfing activities in Gansbaai

 1ste Staptog goed bygewoon

1ste Staptog goed bygewoon

Strand-Veld Voetslaanklub se eerste staptog vir 2013 is baie goed bygewoon, met 28 dapper-stappers wat meegedoen het. 

Wanneer om vas te slaan

Wanneer om vas te slaan

Dis ‘n welbekende feit dat meeste vissoorte hulle eie manier het om te byt. Indien na ‘n voorbeeld gesoek word om dit te illustreer hoef daar nie verder gesoek te word as die witsteenbras nie.