Hengel stel nie teleur
"Die hengelnaweek in Pearly Beach het verlede Saterdag bewolkerig begin en met stortreën geëindig," vertel Isolde Smith van Pearly Beach Rots & Strandhengelklub.
"Die hengelnaweek in Pearly Beach het verlede Saterdag bewolkerig begin en met stortreën geëindig," vertel Isolde Smith van Pearly Beach Rots & Strandhengelklub.
In collaboration with the Football Foundation of South Africa, Active Communities Network, and ETA College, Breaking Barriers 2013 hit the ground running this February.
Die bou van die teerpad tussen Gansbaai en Bredasdorp (via Baardskeerdersbos en Elim) het al vir minstens die afgelope vyf jaar groot opgewondenheid in die gemeenskap aangewakker.
In ‘n bakermat-uitspraak is Leon Bekker, Vrydag in Mosselbaai se Landdroshof skuldig bevind vir die vang van ‘n grootwithaai op 11 Maart 2011.
Michael Rutzen, ook bekend as die "Haai-man" van Shark Diving Unlimited in Kleinbaai, was verlede week in 'n ernstige motorongeluk in Mosambiek betrokke. Sy Italiaanse vriendin, Elisabetta Castella (35), is op slag dood en hyself is baie ...
Die hofsaak van die 25 beweerde perlemoensindikaatlede is Vrydag by die Kaapse Hooggeregshof uitgestel. ‘n Tweede voorverhoor sal dan gehou word en die verhoordatum is bepaal vir 8 April.
SD Fourie van Franskraal het haarself al deeglik bewys met die skryf van boeke en radiodramas. Etlike pryse is ook al deur haar ingepalm en nou het sy dit weer reggekry.
Die baanbreker haaioperateur van Gansbaai, Jackie Smit (77), het verlede Woensdag tydens ‘n opehartoperasie gesterf. Jackie en Rosemary is in 1995 getroud en het hul droomhuis, Mooiuitsig, in De Kelders gekoop en as die eerste gastehuis in Gans...
"Die jaarlikse herdenking van die HMS Birkenhead Troepeskip se stranding by Dangerpoint op 26 Februarie 1852, vanjaar 161 jaar gelede, is weer op hande," vertel Glenda Kitley, Bestuurder: Gansbaai Toerisme.
‘n Jong man wat 4 maande gelede ‘n tref-en-trap ongeluk oorleef het se regterbeen is steeds aan die buitekant gespalk met staalpenne.
Onvoorsienbare en onvermybare uitgawes wat verband gehou het met die bestryding van brande waarvoor daar nie voorsiening op die huidige bedryfsbegroting gemaak was nie, is op versoek van die Munisipale Bestuurder, mnr Coenie Groenewald deur sowel die...
'n Mens mag soms, moet soms ongehoorsaam wees aan jou ouers. Anders gaan jy nie leer nie, veral nie om selfstandig te dink, verantwoordelikheid te aanvaar en die regte keuses te maak nie.