All Posts

Toerisme se Jaarkalender

Toerisme se Jaarkalender

Gansbaai se nimmereindigende en entoesiastiese Toerisme Buro het reeds sedert die begin van die jaar 'n behoorlike Jaarkalender in die kantoor beskikbaar.

 Die Dolos-verhaal

Die Dolos-verhaal

Vir vele lesers is dit seker "ou" nuus dat dolosse wat by hawens gebruik word, 'n Suid-Afrikaanse uitvinding is. Min is egter bewus van die interessante verhaal daaragter.

Nood op see

Nood op see

Dié gelukkige man sê daar is op die oomblik net één plek om te vang, en dis Platjieskraal. Groot en baie kabeljou is daar aan die orde van die dag, volgens hom.

Skietgereed vir 2013

Skietgereed vir 2013

Dis nou nie "skietgereed" vir oorlog nie, maar vir Gansbaai Pistoolklub se gereelde byeenkomste op Saterdae. 

Gholfnuus

Gholfnuus

A round up of the weeks golfing activities in Gansbaai.

Birkenheaders op volle vaart

Birkenheaders op volle vaart

Die Birkenhead Boothengelklub is met hulle 3de boothengelkompetisie nou op volle vaart. 

Otto-Moord

Otto-Moord

“Typie het sokkies oor sy hande gehad en die byl skoongevee sodat hy nie sy vingerpunte daar los nie.” So het Pedro September, ‘n mede-gevangene en selmaat van die moordbeskuldigde, Johan Julies alias Typie (31), Woensdag in die moo...

Rookwolke omring dorp

Rookwolke omring dorp

Gansbaai was die afgelope dag of wat behoorlik deur rookwolke omring. Dit het begin met 'n hewige veldbrand Maandag tussen Masakhane en die einde van die industriële gebied aan die dorp se kant. Later die aand het die brand weer opgevlam tot agt...

Hugh-Daniel presteer weer

Hugh-Daniel presteer weer

En toe doen Hugh-Daniel Grobler dit weer. Hy palm sommer twee aansienlike fotografie-pryse na mekaar in.

Martelmoordenaar dood

Martelmoordenaar dood

Een van die twee mans wat op 28 November verlede jaar tot lewenslange tronkstraf vir die martelmoord van mnr Piet Huddlestone (65) in 2007 gevonnis is, is dood.  Mandlenkosi Nogaga (32) (regs) wat by Helderstroom Maksimum Gevangenis aangehou is,...

Drankwet pro Sondae

Drankwet pro Sondae

'n Voorheen "ongehoorde" situasie in die Overstrand, is nou amptelik gewettig. 

Beseerde Grootwithaai

Beseerde Grootwithaai

'n Grootwithaai is sowat 'n week gelede deur lede van die Dyer Island Conservation Trust (DICT) met bondels vislyn om sy nek opgemerk.