TripAdvisor en Marine Dynamics
Marine Dinamics is einde verlede jaar met die hoogaangeskrewe toekenning deur TripAdvisor, Certificate of Excellence, vereer.
Marine Dinamics is einde verlede jaar met die hoogaangeskrewe toekenning deur TripAdvisor, Certificate of Excellence, vereer.
‘n Motorfietsryer het Dondermiddag ter nouernood aan die dood ontkom toe ‘n bakkie hom van agter getref het. Mnr. Gilbert Hart, eienaar van Club RGA in Blompark, het langs die sperstreep in die middel van die R43 by die De Kelders afdraai...
Op Matjieskloof staan ‘n mispelboom, een van die min plekke waar ek dit al gesien het.
Die "boet" van visnette en enkele ander "volksmond" woorde, het verskeie interessante weergawes opgelewer.
'n Krokodil op Uilkraalstrand het die koppe van vakansiegangers behoorlik aan die draai gehad. Gelukkig was krokodil-se-kind met seesand geskep.
'n Paar van Overstrand Brandweer se brandweermanne by Gansbaai se Brandweerstasie het besluit om skouer aan die wiel te sit.
Groot dankbaarheid bestaan jaarliks vir die vele besoekers en vakansiegangers wat hier kom uitspan. Hulle sal altyd welkom wees en besighede, gastehuise, restourante en andere vind groot baat daarby.
Gansbaai het sondag tuis teen Napier KK gespeel. Gansbaai het Napier ingestuur om eerste te kolf en danksy goeie boulwerk en veldwerk.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johannes vd Walt met 38 punte, gevolg deur Marlene Davin 35, Sextus Neethling 35, Jack Doyle 34, Steve Muller 34, Rob Jerrard 34, John Thompson 34, Dawie Viljoen 32, George Hunt 32. Naaste aan die p...
Laat ons net eers praat oor die hengel self. Die weer en die water was van so ‘n aard dat daar geen standvastigheid was met die vangery self nie.
Die fotosessies van Gr 1-leerders by Gansbaai se drie laerskole het allesbehalwe na 'n "tranedal" gelyk. Inteendeel, dit was net vrolike gesiggies en 'n geselsery wat na die gezoem van 'n swerm bye geklink het. By al drie laerskole het opge...
Vyf nuwe pesoneellede het die begin van die jaar by Gansbaai Academia se span aangesluit.