Vreugde oor 1ste Skooldrag
Hierdie tyd van die jaar speel 'n bedrywige toneel hom voor Gansbaai Pep Stores af. Sowat 95+ Gr1-leerders is vanjaar elk met 'n volledige skooluniformstel, wat aan die basiese behoeftes voldoen, toegerus.
Hierdie tyd van die jaar speel 'n bedrywige toneel hom voor Gansbaai Pep Stores af. Sowat 95+ Gr1-leerders is vanjaar elk met 'n volledige skooluniformstel, wat aan die basiese behoeftes voldoen, toegerus.
'n Gesellige aandjie met 'n panfluitspeler, Hendrik Britz en 'n begaafde sangeres, Miranda Oberholzer, is onlangs op kort kennisgewing gereël. Hierdie twee pragtige jongmense is ou kennisse van Pieter van der Merwe van Kleinbaai. Hulle het kom k...
"Soos dit maar gaan, het ons by Gansbaai Maatskaplike Dienste (Badisa) ‘n hele paar projekte gehad waarmee ons die Oujaar vaarwel toegewens het…..en weer eens het die Here ons geseën met mense op ons pad wat ons so wonderlik by...
Ons hoor en lees deesdae so gereeld van huiseienaars se vrese dat halsstarrige huurders deesdae so deur wetgewing beskerm word dat dit eienaars noemenswaardige bedrae geld kos om uitsettingsbevele te bekom, ten einde diesulke persone uit eiendomme te...
Vir menige ouers het die jaar 2013 amptelik begin toe die skole heropen het. Daar was sekerlik ‘n paar mammas wat met ‘n sug van verligting ‘n uniform-kind totsiens gesê het en langs die tafel gaan sit het met ‘n warm be...
Vanaf Namibië na Mosambiek klink heel maklik, veral met 'n moderne 4x4 voertuig. Om dit egter op 'n smal 6½ meter "surf-ski" roeibooitjie te doen, nogal om Kaappunt, is 'n haai (perd) van 'n ander kleur. Dit is presies wat Richa...
Die op-en-wakker Birdlife Overberg onder die bekwame leiding van dr Anton Odendal, bied weer die jaarlikse Flight for Birders identifikasie- en bewaringskursus aan. Die kursus word op 24 en 25 Januarie 2013 in die Omgewingsopleiding-sentrum van Fernk...
Hierdie buitengewone jongmensklub, The Gansbaai Gamers, is al in 2009 gestig en staan steeds stewig op rekenaarbene. Onlangs was hulle weer in Gansbaai Toerisme se konferensiesaal bymekaar en die rekenaars word reeds die Vrydagaand opgestel. Dan begi...
When a species reaches a decline rate of 80% over the last 50 years, someone should take note and do something about it! That someone has come in the form of a 35 year old, super energetic and inspirational man, by the name of Dave Chamberlain. ...
Verjaarsdae: Bernard Olivier 14, Jan Fouche 16, JGF Groenewald 16, JKA Botha 21, Andre Roos 21, Pierre Lombard 23. Veels geluk – mag dit ‘n geseënde lewensjaar wees.
Tot en met die afgelope naweek was die nuus nie so vreeslik opwindend nie. Die geelbek wat by die Eiland uitgeslaan het was blykbaar van korte duur en het al skaarser geword. As troosprys het kleiner kabeljou by die Vlagpaal gesig gewys, maar indien ...
Breaking Barriers is a 6 month accredited educational program that is initiated through The Football Foundation, Overstrand Municipality, ABSA Spaces for Sport, Active Communitites Network and Exercise Teachers and Training Academy. It provides an op...