All Posts

TripAdvisor en Marine Dynamics

TripAdvisor en Marine Dynamics

Marine Dinamics is einde verlede jaar met die hoogaangeskrewe toekenning deur TripAdvisor, Certificate of Excellence, vereer.

 Kettingbotsing by De Kelders

Kettingbotsing by De Kelders

‘n Motorfietsryer het Dondermiddag ter nouernood aan die dood ontkom toe ‘n bakkie hom van agter getref het. Mnr. Gilbert Hart, eienaar van Club RGA in Blompark, het langs die sperstreep in die middel van die R43 by die De Kelders afdraai...

Vrot van die lekkerte

Vrot van die lekkerte

Op Matjieskloof staan ‘n mispelboom, een van die min plekke waar ek dit al gesien het. 

Die Boet van visnette

Die Boet van visnette

Die "boet" van visnette en enkele ander "volksmond" woorde, het verskeie interessante weergawes opgelewer. 

Krokodil op Uilkraalstrand

Krokodil op Uilkraalstrand

'n Krokodil op Uilkraalstrand het die koppe van vakansiegangers behoorlik aan die draai gehad. Gelukkig was krokodil-se-kind met seesand geskep. 

Brandweer sit skouer aan wiel

Brandweer sit skouer aan wiel

'n Paar van Overstrand Brandweer se brandweermanne by Gansbaai se Brandweerstasie het besluit om skouer aan die wiel te sit. 

Blousloep Broeiplekke

Blousloep Broeiplekke

Groot dankbaarheid bestaan jaarliks vir die vele besoekers en vakansiegangers wat hier kom uitspan. Hulle sal altyd welkom wees en besighede, gastehuise, restourante en andere vind groot baat daarby. 

Gansbaai Krieketklub

Gansbaai Krieketklub

Gansbaai het sondag tuis teen Napier KK gespeel. Gansbaai het Napier ingestuur om eerste te kolf en danksy goeie boulwerk en veldwerk.

Gholfnuus

Gholfnuus

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Johannes vd Walt met 38 punte, gevolg deur Marlene Davin 35, Sextus Neethling 35, Jack Doyle 34, Steve Muller 34, Rob Jerrard 34, John Thompson 34, Dawie Viljoen 32, George Hunt 32.  Naaste aan die p...

n Boot en sy mense

n Boot en sy mense

 Laat ons net eers praat oor die hengel self. Die weer en die water was van so ‘n aard dat daar geen standvastigheid was met die vangery self nie.

Vrolike Gr 1 tjies

Vrolike Gr 1 tjies

Die fotosessies van Gr 1-leerders by Gansbaai se drie laerskole het allesbehalwe na 'n "tranedal" gelyk. Inteendeel, dit was net vrolike gesiggies en 'n geselsery wat na die gezoem van 'n swerm bye geklink het. By al drie laerskole het opge...

Nuwe Personeel sluit aan by Academia

Nuwe Personeel sluit aan by Academia

Vyf nuwe pesoneellede het die begin van die jaar by Gansbaai Academia se span aangesluit.