Hengelklub se Mosselkraker
Pearly Beach Hengel Klub het verlede Saterdag hulle eerste hengelkompetisie vir 2013 gehou.
Pearly Beach Hengel Klub het verlede Saterdag hulle eerste hengelkompetisie vir 2013 gehou.
“Ek dink Gansbaai Academia het ‘n ‘statement’ gemaak met die bekendmaking van die matriekuitslae,” het Tommy Wilson versigtig beskeie gesê. Hy het verder bygevoeg : “Ek dink ‘n 92.15 % slaagsyfer ...
"Ek kon my oë nie glo toe ek agterkom waarmee die rob besig is om te speel nie," vertel Gerhard Kotze van De Kelders. "Ek is gewoond daaraan om 'n rob met 'n seekat te sien speel, maar nie met 'n haai nie." ...
Dit is meer as duidelik dat die hernieuede pogings om plaaswerkers te laat staak en die onrealistiese aard van eise wat aan werkgewers gestel word, hoofsaaklik die persoonlike “agendas” van ‘n paar individue/organisasies is en nie i...
Wat is die reorganisasie ‘n wondersoete ding. Sommige doen dit met die draai van winter na lente. Ander, soos ek, wag vir die stilte na Nuwe Jaar wanneer die harwar van die Kerstyd verby is. Dis asof ek myself op hierdie wyse inlyf in die...
Dit kan tereg Helmie de Vries se Rolbalvriendedag genoem word. Op 2 Januarie 2013 het Helmie die tradisie voortgesit met die 13de jaarlikse Rolbaldag wat hy met 'n groot aantal van sy vriende te Franskraal Rolbalklub gereël en georganiseer het. ...
Die skielike brand langs die R43 tussen die Kleinbaai- en Franskraalafritte op Oujaarsdag is vinnig en effektief onder beheer gebring. Die brand het inwoners groot laat skrik, veral naby Stepat-Garten en Masakhane. Overstrand Brandweer is deur twee h...
‘n Berugte inbreker, Michael Engel (22), wat reeds drie keer tronk toe gestuur is vir huisbraak en diefstal het sy rieme lelik in De Kelders styfgeloop. Hy het Sondagmiddag om 12:00, by ‘n huis wat deur vakansiegangers in Vyferstraat gehu...
Gansbaai Marine geniet jaarliks die voorreg om met vele langdiens-werknemers te kan spog. Om jaarliks soveel sertifikate vir langdiens te kan uitreik, moet werkernemers eenvoudig gelukkig in hul werksomstandighede wees, dit kan nie anders nie. ...
Gansbaai Wynproegilde se jaarafsluiting aan huis van die voorsitter, Helmie de Vries en sy eggenote, Amanda was 'n gesellige treffer. Vir die proe-geleentheid is daar is op vonkelwyne (sjampanje) gefokus. "Die doel daarmee was om almal weer biet...
Te oordeel aan gereelde beriggewing vanuit die geledere van die Overberg Houtwerk- en Houtdraaiers Assosiasie, is houtwerk pure genot en ontspanning vir hulle. 'n Gesellige jaarafsluiting is in die Birkenhead Boothengelklub se gewilde saal gehou. Hen...
The 17th of December 2012 was a very special day for Alison Towner, Senior Biologist for the Dyer Island Conservation Trust. She graduated with an MSc Zoology from the University of Cape Town. This 2 year long project was a research based maste...