Fynkos uit die see, met respek
Ongelukkig raak dit al moeiliker om jou tafel te spys uit die see. Jy, arme citizen wat ook net die smaak 'n slag wil ervaar, moet maar omkyk-omkyk jou lekker dingetjie uithaal en summier opeet.
Ongelukkig raak dit al moeiliker om jou tafel te spys uit die see. Jy, arme citizen wat ook net die smaak 'n slag wil ervaar, moet maar omkyk-omkyk jou lekker dingetjie uithaal en summier opeet.
Benjamin Jacobus (Bennie) van Eeden (25) van Suidsee Satelliet, is die gelukkige maandwenner van November 2012 se Voortreflike Dienskompetisie. Hierdie kompetisie word deur Gansbaai Sakekamer, in samewerking met Gansbaai Courant en met Kaapse Verb...
Verskeie wynmakers, direkteure en administratiewe personeel vanuit die wynmakersgeledere het vanjaar hul 9de jaarlikse gholfdag op Kleinbaai se gholfbaan gehou.
Die strande was Woensdag op Tweede Kersdag toegepak met baaiers wat ontvlugting gesoek het van die versengende hitte. Die kwik het in De Kelders tot 35°C in die skadu gestyg en die watertemperatuur was baie aangenaam.
Die Kuilsrivierer, Etienne du Plessis, het sy vrou, Leoné, se gramskap op die hals gehaal toe hy sy trouring Woensdagmiddag met hooggety by Skulpiesbaai in die see verloor het.
Martin Lourens van Du Toitstraat 36, Franskraal het ‘n besonderse versameling van 400 Ferrari-modelle.
Die wrede verminking van ‘n bullmastiff, wie se oë met ‘n mes uitgesteek is, het vroeër vanjaar opslae gemaak. Marin Block (21) het na bewering die hond, wat by die stortingsterrein ‘n waghond was, gesteel. ...
Lize van Dyk, 'n voormalige personeellid van Gansbaai Media, het onlangs gegradueer.
Die omgewing se skole is vanjaar met "die blik op die skoot" gevang. Gansbaai Marine het weer hul jaarlikse donasies oorhandig. Silwerjare Dienssentrum, Gansbaai Nasorg-sentrum, De Kleine Gansies Kleuterskool en Laerskool De Bron het onlang...
"Pieter van der Merwe van ALMSA (Akademie vir Ligte Musiek in Suid-Afrika) se musiekleerders het vanjaar se harde werk op 'n hoë noot afgesluit," skryf Annette Wessels. Die groep leerders en hul ouers het aan huis van Marc en Alice Bri...
A month-by-month round up of what happened in Gansbaai during 2012 from the pages of the Gansbaai Courant.
Nee, dit is nie ‘n Verenigde Nasies Internasionaal-verklaarde dag nie. Dis ‘n idee wat ek hoop inslag sal vind by die mensdom in geheel. Ons almal het ‘n omskakeling van een of ander aard nodig. Niemand is perfek nie, maar ons kan a...