Toerisme Boodskap
Ons is dankbaar vir al die besoekers wat Gansbaai as vakansieplek gekies het, dit is `n voorreg om u (weer eens) hier in ons pragtige omgewing te kan ontvang.
Ons is dankbaar vir al die besoekers wat Gansbaai as vakansieplek gekies het, dit is `n voorreg om u (weer eens) hier in ons pragtige omgewing te kan ontvang.
Dit is Desember 2012 en Franskraal Rolbalklub het vir die 12de keer sy grootste jaarlikse toernooi aangebied – DIE WALVIS CLASSIC.
'n Volgelaaide taxi met 16 insittendes plus die bestuurder, Katiso Falatsa, het op Woensdag, 12 Desember 2012 op die R43 op pad na Stanford eenmaal gerol en daarna die bosse ingebars. Die linker agterband het by die laaste lang afdraend kort voor Sta...
Die toestroming van vakansiegangers word by al die omgewing se karavaanparke en kampeerterreine vanaf Vrydag verwag. Volgens die oordbestuurders van Uilenkraalsmond, Strandskloof en Gansbaai Karavaanpark is hul so te sê vol bespreek tussen Kers...
"Ek het twee groot drome vir myself gekoester. Die een was om 'n vlieglisensie te bekom en die tweede was om my eie groot boot te besit," vertel Louw Hugo, eienaar van Hugo Offshore Kelp Harvesting. "Met die tewaterlating van my eie bo...
Gedurende al die onlangse betogings, stakings, afbranding en onverantwoordelike optredes, hetsy met of sonder goeie redes, het die 71-jarige Johannes Brett van Blompark gewys wat die teendeel van onverantwoordelikheid behoort te wees wanneer 'n mens ...
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer ons besigheids-mense lug-op spring van opgewondenheid terwyl sommige permanente inwoners morrend en klaend protesteer teen die woesterny. Hulle kla hulle kan nie die dorp in nie en wanneer hulle daar ...
Op 29 Desember 2012 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat gebore is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se beheerliggaamposte. Hierdeur kan ons verseker dat ons kinders van vandag die leiers van môre sal...
Op Saterdag, 8 Desember, het die Gansbaai Tennisklub hul jaarlikse tennisdag aangebied. Vanjaar was dit ons 10de toernooi en het die meeste deelnemers nog gehad. Daar was altesaam 58 spelers wat in 3 afdelings meegeding het. Daar was spelers van die...
Sommer belangrike nuus heel eerste -- tot nou toe was daar baie onduidelikheid oor die vangs al dan nie van rooisteenbras. Vir ‘n heel ruk al was daar sprake dat die vangs van hierdie hengelvis verbied is maar nog nie in die staatsk...
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Jannie Brandt met 41 punte, gevolg deur Andre Roos 39, Charlie Bent 39, Bev Swart 38, Rob Jerrard 37, Christo Spanellis 36, Walter Strydom 36, Frances McIntosh 35, El matthee 35, Joe Cesare 35. Naas...
Mensejag ná Huisroof Die roof en panga-aanval op ‘n man in De Kelders en nog twee inbrake kort daarna het Sondagnag tot ‘n meedoënlose mensejag gelei.