Hoofbeampte vang Stroper
Hoofbeampte vang stroper Hoof Mariene Bewarings Inspekteur, Gilbert Mmereki het Saterdagoggend man alleen ‘n besending perlemoen onderskep en die koerier gearresteer.
Hoofbeampte vang stroper Hoof Mariene Bewarings Inspekteur, Gilbert Mmereki het Saterdagoggend man alleen ‘n besending perlemoen onderskep en die koerier gearresteer.
Betowerende Kerssangdiens Soos elke jaar die geval is, was vanjaar se aanbieding van die NGK se Kerssangdiens op 25 November weer eens 'n gewyde "treffer" in 'n volgepakte kerkgebou.
Mnr Spar Wes-Kaap Die titel, Mnr Spar Wes-Kaap is nie 'n ligtelike eer wat Morkel van Niekerk van Gansbaai Superspar te beurt geval het nie. Dit is 'n besonderse prestasie. Morkel is verlede Donderdag, 22 November 2012 as Mnr Spar Wes-Kaap aangewys ...
Launch of Festive Season Operational Plan The Protection Services Directorate of Overstrand Municipality launched its operational plan for the 2012/13 holiday season with a presentation to Western Cape Community Safety Minister, Mr Dan Plato, ...
Gansbaai is proud to be the brightest little fishing town in the Overberg. Come and see the unique and very local Christmas lights and join the fun!
Gimme a head with hair, long, beautiful hair. 1969. Gesing deur ‘n redelik onbekende groep, die Cowsills. Dit was die tyd van die hippies en hare was hulle unisex handelsmerk.
Aan al die hengelvriende wat hulle vakansie hier by ons gaan deurbring, baie welkom! Die logiese vraag is waar kan ons probeer hengel en waar staan ons die beste kans. Daar is soveel plekke wat die moeite werd is om te besoek en die moontlikhede o...
Koos Myburgh verjaar die 10e – veels geluk, Koos! Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Bev Swart met 44 punte (borg: Buitesteen Pub & Grill), gevolg deur Sextus Neethling 44, Solly Wessels 43, Daan Victor 42, Jannie Brandt 40, Daw...
Die twee martelmoordenaars van mnr Piet Huddlestone (65) van De Kelders, wat op 16 Julie 2007 wreed vermoor is, is Woensdag in die Kaapse Hooggeregshof tot lewenslank gevonnis...
Die Munisipaliteit Overstrand is gisteraand (Dinsdag 20 November 2012) aangewys as die wenner van Groenste Munisipaliteit-kompetisie 2010/11 in die afdeling vir plaaslike owerhede tydens ‘n prysuitdelingsfunksie in Pretoria.
Riaan Jacobs, bekend as Overstrandse Hoof: Brandweerdienste en Rampbestuur, het besluit om op 31 Oktober vanjaar die tuig (brandslang?) ná 40 jaar neer te lê.