Hoe primitiewer, hoe beter
‘n Ou boek in eenvoudige, dog suiwer Afrikaans geskryf het darem maar sy bekoring. Dis soos vergeelde kant en satyn met roesspikkeltjies uit ‘n solderkis.
‘n Ou boek in eenvoudige, dog suiwer Afrikaans geskryf het darem maar sy bekoring. Dis soos vergeelde kant en satyn met roesspikkeltjies uit ‘n solderkis.
Wat kan die gemiddelde boothengelaar ver-wag om te vang sou hy see toe gaan wanneer die weer dit toelaat? Ek het Vrydag die “crew” oorreed om te gaan kyk wat op die see aangaan en dis wat ons gevang het: twee baie gangbare kabeljoutjies, ...
Marlize Hannekom (Du Plessis) van PSG Konsult van Harry de Jager, is die gelukkige maandwenner van Oktober 2012 se Voortreflike Dienskompetisie. Hierdie kompetisie word deur Gansbaai Sakekamer, in samewerking met Gansbaai Courant en met Kaapse Verbru...
Die duiwe is Saterdag om 7h30 in Beaufort Wes losgelaat.
Die alombekende kunstenaar en beeldhouer van Baarskeerdersbos, Niël Jonker, het tydens Gansbaai Fotografieklub se byeenkoms op Maandag, 2 Junie 2014 vir ‘n interessante aanbieding binne klubgeledere gesorg.
Die DA het sy belofte dat hy die Wes-Kaap blou sal hou, in die die afgelope verkiesing op 04 Mei, gestand gedoen. Ook in die Overstrand het die DA groot sukses behaal en 21 732 (58.56%) van die 37 109 kiesers se stem gekry. Daar was 283 stembriewe wa...
Wat het ons gedoen voor die koms van spuitkannetjies? Dis haas ondenkbaar dat daar ‘n tyd was dat ons sonder hierdie onder-druk-kitssproeie kon klaarkom.
Dangerous sea conditions are predicted for the Western Cape and Southern Cape Coastline this week.