
Die baanbreker sakeman en Voorsitter van die PSG Groep, Jannie Mouton, spreek die Gansbaai Sakekamer toe tydens ‘n lede vergadering wat gehou word op die 24ste Oktober 2013 in die Great White House te Kleinbaai. Sy onderwerp “Glo in jouself” behoort ‘n inspirerende boodskap in te hou vir die sake gemeenskap van ons omgewing. Daar word ook ‘n heerlike maaltyd bedien tydens die verrigtinge.
Aangesien daar nog plekke beskikbaar is, word die algemene publiek wat dit ook wil bywoon, die geleentheid gebied om hul plekke te bespreek. (Sien uitnodiging hiernaas) Skakel so gou moontlik met Harry de Jager by 028 3841308 of harry@gansbaaibusinesschamber.co.za om u plek te bespreek.
Harry de Jager
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More