
Slegs ‘n week gelede het Fit4All die deure in hulle nuwe spasie in Gansbaai Gateway Centre geopen, toe daar op Maandag, 14 Oktober ingebreek is. Die venster is uitgeslaan en ‘n volledige en duursame musiekstelsel is gesteel. “Die inbreker moes homself beseer het, aangesien daar bloed aan die gebreekte venster en op die vloer was,” vertel Diana van Amerongen van Fit4All. Die musiekstelsel wat gesteel is, bestaan onder andere uit ‘n Samson Airline 77 receiver E1 channel en ‘n Rocksonic AV-6500SD amplifier. Enige persoon met inligting oor die inbraak en/of mense wat die gesteelde goedere dalk onder oë kry, kan vir Diana by 082-852-4810 skakel.
Hardus Botha
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More