Daar word ‘n ernstige beroep op die publiek van Gansbaai gedoen om die plaaslike polisie onmiddellik te kontak indien daar enige verdagte persone in hul omgewing opgemerk word, of onder verdagte omstandighede rond dwaal tussen die huise en strate.
Dit kom nou algemeen voor dat misdaad toeneem gedurende die dag deur persone wat nuttelloos rondloop tussen die huise en strate en dan die huise dophou. Die publiek word weer eens gevra vir hul samewerking en hul kan ook anoniem bly.
Indien u egter enige probleem ondervind met die diens wat deur die plaaslike polisie gelewer word, kan u die waar-nemende Stasie bevelvoerder, Kaptein Danie Rautenbach by 028 3840201 kontak.
Ad Off CW le Roux
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More