Regs staan Johan Pieterse van Franskraal by sy seun, Bernard Pieterse, tydens ‘n spesiale gholfdag in Bloemfontein
‘n Gelukkige Franskraler, Johan Pieterse, is onlangs deur sy seun in Bloemfontein, Bernard Pieterse genooi om aan ‘n spesiale gholfdag in Bloemfontein deel te neem, met al sy reis- en verblyfkostes wat vir hom betaal is. Twee Bloemfonteinse sakemanne, De Villiers Brink en Gys Botes het die gholfdag ten bate van die Departement Onkologie van Bloemfontein se Provinsiale Hospitaal gereël.
“Dit gaan maar moeilik met ‘n tekort aan fondse en die doel van die gholfdag was om ‘n finansiële bydrae te lewer,” vertel Johan. Die pragtige bedrag van R130,000 is ingesamel, met dr Annetjie Badenhorst, Departementshoof, wat die tjek in ontvangs geneem het.
Hardus Botha
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More