Die skrywer, SD Fourie
Fourie se moderne Kersverhaal Dieselfde storie word op Kersdag om 13:00 uitgesaai.
Joanie Combrink is die regisseur van die Kersdrama met onder andere Johann Nel (foto), Leon Kruger, Brendon Daniels, Travis Snyders, Neels Coetzee en Johan Botha in die rolverdeling. Nicolette van Schalkwyk vertolk die rol van Maria. Van Schalkwyk was een van die finaliste in vanjaar se Nasionale Toneelspelkompetisie vir hoërskoolleerlinge en is deur RSG gekies om ‘n rol in ‘n radiodrama te vertolk.
Die musikant, violis en dramaturg Wilken Calitz het die musiek vir die Kersdrama vertolk. Calitz het die tweede plek in RSG en Sanlam se radiodrama-skryfkompetisie vir 2012 behaal met sy drama, Veertig dae.
Dieselfde storie deur SD Fourie word op Kersdag (25 Desember) om 13:00 uitgesaai en om 20:00 herhaal.
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More