Parkeergelde van R10 per dag sal vanaf 4 Desember 2013 tot 14 Januarie 2014 (skoolvakansie) vanaf 08:00 tot 16:00 gehef word by twee van ons Blouvlagstrande, naamlik Grotto en Kleinmond.
Munisipale belastingbetalers is geregtig op spesiale permitte teen R40 elk, terwyl vakansiegangers ‘n langtermynpermit kan uitneem teen R120.
Die kontakpersone vir seisoenkaartjies en inwonerpermitte, beskikbaar vanaf 1 November, is as volg:
Hermanus-administrasie: Heather Appel (028) 313 8135
Kleinmond-administrasie: Carla Swartz (028) 271 8411
Aflaai per bus (meer as 14 sitplekke) R110.00
Geparkeerde busse: munisipale parkeerterrein per dag R170.00
Per voertuig per dag of gedeelte van 'n dag (Wes-Kaapse Desember-skoolvakansie) R 10.00
Inwonerpermitte per jaar (slegs twee per eienaars van erwe) R40.00
Seisoenkaartjie per motorvoertuig (Wes-Kaapse Desember-skoolvakansies) R120.00
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More