Die Voorsitter van die Beheerraad van Herberg-aan-See, mnr Mangiagalli, se boodskap in die jaarverslag stel dit duidelik dat ons dienste lewer volgens Badisawaardes en dat ons dit nie sonder hulp van ons Hemelse Vader kan reg kry nie.
Baie dankie aan al die instansies, donateurs, Goue Hande wat ons deur die jaar bygestaan het met hulp, skenkings, donasies ens. Vrywilligers en die Goue Hande vir al die vreugde, hulp en versorging wat julle aan die bejaardes bring. Dankie aan die predikante en pastore wat betrokke is met bidure, persoonlike besoeke en geestelike versorging.
Die Beheerraad, personeel en inwoners van Herberg aan See wil die hele gemeenskap ‘n Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar toewens.
John van Rooyen
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More