
Links: Etienne en Leoné du Plessis
Die Kuilsrivierer, Etienne du Plessis, het sy vrou, Leoné, se gramskap op die hals gehaal toe hy sy trouring Woensdagmiddag met hooggety by Skulpiesbaai in die see verloor het.
“Ek het met my swaer se dogtertjie op my rug na haar pa geswem toe die ring van my vinger afglip. Vier van ons het dadelik met duikbrille begin soek en my swaer, Kobus Vos van Robertson, het die ring na sowat 30 minute gekry. Ek en Leoné was baie bly,” vertel Etienne.
Francois de Jongh
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More