Een van die twee mans wat op 28 November verlede jaar tot lewenslange tronkstraf vir die martelmoord van mnr Piet Huddlestone (65) in 2007 gevonnis is, is dood.

Mandlenkosi Nogaga (32) (regs) wat by Helderstroom Maksimum Gevangenis aangehou is, het skielik siek geword en is verlede Maandag-oggend aan lewerversaking dood. Sy mede-veroordeelde, Mhlangabezi (32), was die hoof rol-speler in die moord en dien tans lewenslange gevangenisstraf vir Huddlestone se moord uit.
Francois de Jongh
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More