Die 190+liga begin eerskomende Saterdag. Die Strandlopertjies (dames van die Gansbaai-omgewing, Emeke Stieger van Klipfonteyn1, Alta v Niekerk van Pearly Beach, Lisel Joubert van Franskraal en Lyn Bouchier van Stanford) speel die eerste wedstryd hier op ons tuisbane teen die Loslappies (dames van Napier en Riviersonderend). Hierdie wedstryde begin om 09:30 op die plaaslike Laerskool se bane. Sterkte aan ons dames.
Ongelukkig is daar nie vanjaar 'n mans-liga nie omrede te min spanne ingeskryf het.
Sosiale tennis sal ook Saterdagoggend vanaf dieselfde tyd gespeel word (net op die derde baan). Kom ondersteun die dames en speel 'n potjie tennis saam met ons.
Daar is elke Woensdagoggend vanag 09:30 tennis by die munisipale bane. Enigeen wat belangstel, is welkom om saam met ons te kom speel.
Tennisgroete.
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More