Twee broers van Blompark is Vrydagoggend naby die Lighthouse Tavern gearresteer vir kabeldiefstal. John (55) en Martin (51) Vermeulen is op heterdaad op die toneel betrap terwyl hulle besig was om ‘n munisipale elektriese kabel met messe skoon te stroop. Die ondergrondse kabel is deur hul oopgegrawe en afgekap. ‘n Graaf, byl en messe is in hul besit gevind. Die ondersoekbeampte is Sers Leon Crafford en die twee verdagtes het reeds in die hof verskyn. Die saak is uitgestel tot 30 Mei vir ‘n borgaansoek.
Francois de Jongh
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More