Wat veronderstel was om 'n maklike wedvlug te wees het toe vir van die duiweboere in 'n nagmerrie uitgedraai. Jongduifsiekte is 'n lewens gevaarlike siekte wat net jongduiwe onder 'n jaaroud kry. Die siekte het ons manne se hokke getref en van hulle het baie duiwe in die wedvlug verloor. Vir 'n paar manne het die siekte nie so gepla nie en hul het goed gevlieg. Uitslae is soos volg:
LEEU GAMKA J.O
H Hitge 1ste, 7de, 8ste, 9de en 15de plek
Jurie Swart 2de, 3de, 4de, 12de, 13de, 14de
A Leonard 5de, 6de
D Smith 10de, 11de
LEEU GAMKA OPE
Jurie Swart 1ste, 2de, 15de
Louis & Johannes 3de, 4de, 14de
Corinne & Janine 5de, 7de
H Hitge 6de, 12de,13de
D Smith 8ste
A Scheepers 10de
A Leonard 11de. Groete tot volgende week.
Corinne
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More