Ons duiwe het in moeilike weer in swaar reën huistoe gekom. Al die lede het goed gestres want vir die eerste keer is ons duiwe in ‘n heel ander rigting losgelaat.
Hulle het van Vanrhynsdorp gevlieg. Uitslae is soos volg:
Vanrhynsdorp J.O
Japie Swart 1ste, 9de, 13de
Louis & Johannes 2de, 6de,8ste,12de
A Leonard 3de, 4de, 5de, 7de,
H Hitge 10de
D Smith 11de
Vanrhynsdorp OPE
Louis & Johannes 1ste, 5de
Jurie Swart 2de
Corinne & Janine 3de, 11de,13de, 14de
H Hitge 4de, 9de
Japie Swart 6de, 10de, 12de, 15de
A Scheepers 7de, 8ste
Die jongduiwe was 10:00 losgelaat en eerste duif was 15:14:10 by die huis met ‘n afstand van 339 km. Ope duif was 10:30 losgelaat. Eerste Ope duif was 15:09:45 by die huis.
Groete tot volgende week.
Corinne
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More