Polisiebeamptes van Stanford het verdagte voertuigligte wat afgeskakel is terwyl hulle in die omgewing was, gesien. Volgens A/O Sarena Hugo het hulle ondersoek gaan instel en op die Salmonsdampad verder gery. ‘n Fiat Palio is daar verlate gevind. By nadere ondersoek is gevind dat die motor se vensters oop was maar geen insittendes nie. Die voertuig se sleutel was ook nie daar nie. Op die agtersitplek was 9 plastieksakke met 200 ontskulpte perlemoen elk. Die saak word verder ondersoek.
Francois de Jongh
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More