Wenners: Pietie Loubser en Rone Strydom
Johnny Rocket's Pub & Grill oorkant Uilenkraalsmond het Saterdag 10 Augustus 'n sportdag gehou om fondse in te samel vir die spelers wat Overberg in die SA Pool gaan verteenwoordig.
Die sportdag het bestaan uit Tafeltennis, Darts & Pool. Spanne van twee het ingeskryf en die spanne het teen mekaar op al drie die bogenoemde aktiwiteite mee geding.
Wenners: Pietie Loubser en Rone Strydom

Tweede plek: Schalk Burger en Andrea Havenga

Gesamentlik in die 3de plek: Mark Shephard, Melanie en Bertie Smit.
Die SA Pool Kompetisie vind plaas vanaf die 29ste September in Worcester en Schalk Bruger, Richard le Roux, LuJean van Dyk, Pieter Loubser, Dirk Buchner en Karlo Marais het die Overberg span gehaal. Baie geluk en sterkte met die SA's.
Anneri Lambrechts
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More