Pearly Beach se jukskeiklub het verlede Saterdag presteer deur eerste te eindig in Wimpy Bredasdorp se jukskeitoernooi te L’Agulhas. Twaalf spanne van onder andere L’Agulhas, Robert-son, Swellendam en Bettysbaai het aan die kompetisie deelge-neem. Pearly Beach se span is verteenwoordig deur Toeks Moore (leenspeler), John Swart, Lourens Venter en Dirk van der Westhuizen.
Die gewilde jaarlikse jukskeitoernooi van die NG-Kerk Gansbaai vind op Saterdag 14 September by Gansbaai se jukskeibane plaas. Franskraal (2 spanne), De Kelders (2 spanne), Kleinbaai (2 spanne), Pearly Beach en Gansbaai/predikante sal teen mekaar kompeteer. As daar nog persone is wat belangstel om te speel, kan Francia van Dyk wie dalk nog spelers benodig, by 028-3840262 gekontak word.
Dirk van der Westhuizen
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More