Daniël Nieuwoudt is verlede Woensdag in Hermanus deur Landdros Preggy Govender vrygespreek op aanklagte van die onwettige besit van perlemoen. Nieuwoudt is verlede jaar met 3346 perlemoen betrap toe hy volgens sy prokureur, Hugo Carstens, 'n guns aan 'n vriend wou bewys. Nieuwoudt het beweer dat hy vir sy vriend 'n vrag sand wou gaan laai op die dorpsmeentgronde tussen die dorp en die stortingsterrein. Sy vriend se bakkie het glo onklaar geraak. Toe Nieuwoudt egter in die veldpaadjie stop het mans uit die bosse gekom en sakke op sy bakkie gelaai. Hy het volgens hom onraad vermoed, maar die polisie het daar opgedaag voordat hy enigiets kon doen.
Francois de Jongh
Exciting news!
GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing!
Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds.
Cost: R300 fo...
View Profile
What is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More