All Posts

Mooi Geelsterte

Mooi Geelsterte

Die Birkenheaders se 5de boothengelkompetisie loop goed af.

Black Leaves stuur SOS uit

Black Leaves stuur SOS uit

Na die nederlaag teen Worcester (Villagers) verlede Saterdag vereis dit nou planmatige optredes.

Die Bron se spog 7s

Die Bron se spog 7s

Die Bron Primêr te Stanford het op 27 April aan 'n 7's rugbytoernooi te Curro Privaatskool deelgeneem, waarby 16 skole betrokke was.

Vullisstorting kwel

Vullisstorting kwel

“Gansbaai is nou die vullishoop van die Overstrand en die reuse vragmotors wat daagliks met vol vragte vullis vanoor die hele gebied hierheen stroom is ‘n padgevaar vir motoriste. Die opstapeling van vullis so naby aan die dorp skep oo...

1ste Gesamentlike Eenheidskamp

1ste Gesamentlike Eenheidskamp

Gansbaai Primêr en LG Smidt Primêr van Genadendal se Eenheidsklasse reel 'n gesamentlike oornagkamp.

IOC Sport for All Grant 2013

IOC Sport for All Grant 2013

The Gansbaai Spaces for Sports site won the Sports facilities and public spaces Grant at the 15th International Olympic Committee Conference on Sport for All.

Michelle le Roux Gansbaai se trots

Michelle le Roux Gansbaai se trots

Michelle le Roux, voormalige hoofmeisie van Academia, hou aan om nuwe mylpale te behaal.

Man gearresteer vir perlemoen

Man gearresteer vir perlemoen

Die wakker optrede van Sers Frans Groenewald van Gansbaai se SAPD het Vrydagmiddag tot die arrestasie van ‘n perlemoenkoerier gelei.

Vanuit die Gansbaai Sakekamer

Vanuit die Gansbaai Sakekamer

Die Gansbaai Sakekamer het op 16 April sy amptelike besigheidsjaar afgesluit en ook afgeskop vir die volgende 12 maande.

Bietoubossers en Toerisme

Bietoubossers en Toerisme

Die op-en-wakker dames van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders, het tydens hulle byeenkoms op 9 April 2013, meer oor "te doen en te sien" in die omgewing geleer.

Gansbaai Marine Leerlingskaptoekennings

Gansbaai Marine Leerlingskaptoekennings

Dit was onlangs weer tyd vir Gansbaai Marine om Leerlingskapsertifikate te oorhandig.

Dankbaarheid op tasbare wyse

Dankbaarheid op tasbare wyse

"Ek is byna te bewoë om telefonies met jou te praat," was Johan Hanekom van Franskraal se eerste woorde aan Gansbaai Courant.