All Posts

Masakhane Protesoptog Vreedsaam

Masakhane Protesoptog Vreedsaam

Die goedgekeurde protesaksie van die Masakhane Inwonersvereniging wat by wyse van ’n optog na die plaaslike kantore van die Munisipaliteit en Polisie op Dinsdag, 23 April 2013 onderneem is, het sonder voorval, besering of verlies plaasgevind....

Gansbaai Skitter in VSA

Gansbaai Skitter in VSA

Gansbaai, internasionaal bekend vir die walvisse en haaie aan sy kus, het onlangs om 'n heel ander rede in die VSA nuus gemaak.

Munisipale Salarisbegroting

Munisipale Salarisbegroting

Groot prominensie is in mediadekking oor die Munisipaliteit Overstrand se konsepbegroting vir 2013/2014 aan die salarisse van die topbestuur en ook raadslede gegee. Dit was gegrond op foutiewe aanduidings in die konsepbegroting dat die salaris...

VLV Gansbaai Kook Presteer Leer en Onthaal in styl met Leefstyl

VLV Gansbaai Kook Presteer Leer en Onthaal in...

Die op en wakker gasvroue van Leefstyl het gesorg vir ‘n vergadering van verskeidenheid wat baie byval gevind het by almal.

Heinrich se Vuurdoop

Heinrich se Vuurdoop

Heinrich Jansen, Inligtingsbeampte van Gansbaai Toerisme, het verlede week sy vuurdoop as Toergids beleef.

Stanford SAPD se Nuwe Aanstellings

Stanford SAPD se Nuwe Aanstellings

Kaptein Africa is met ingang van 1 April 2013 as Stanford SADP se nuwe Stasiebevelvoerder aangestel. Kapt Africa het tot voor sy permanente aanstelling as Stasiebevelvoerder waargeneem.

Op 98 nog vol breikrag

Op 98 nog vol breikrag

Dalene Nieuwoudt van Kleinbaai is nog pure vuur en vlam waar dit by breiwerk kom, ondanks die feit dat sy vanjaar 99 jaar oud sal wees.

Vir die Beste Voorkoms

Vir die Beste Voorkoms

"Die tema tydens ons ontbytoggend op die plaas Flower Valley fokus op hoe dames die wêreld met groter selfvertroue kan aandurf," vertel Heather D'Alton, Kommunikasie-bestuurder: Flower Valley Conservation Trust.

Fun Walk vir Gesondheid

Fun Walk vir Gesondheid

'n "Fun walk" vir die bewusmaking van fiksheid en algemene gesondheid word vir Saterdag, 4 Mei 2013 beplan.

Die Mishoring Sing

Die Mishoring Sing

Die mishoring blaas ‘n eentonige, klaende waarskuwingsnoot.  So melancholies dat die honde begin saamhuil.

11 Kinders 56 tot 75 jaar

11 Kinders 56 tot 75 jaar

Dit wil gedoen wees: 11 kinders tussen die ouderdomme 56 en 75 jaar en almal is nog springlewendig.