All Posts

Olimpiade vir Seniors

Olimpiade vir Seniors

Nou nie in die ware sin van die woord nie, maar Gansbaai Seniorklub het tydens hulle onlangse byeenkoms aan etlike "minder bekende" Olimpiese items in die konferensiesaal van Gansbaai Toerisme deelgeneem.

Mej Fees en die Poppieprojek

Mej Fees en die Poppieprojek

Tydens Elzaan van Lill, Mej Fees van die Ganse se onlangse Paasbesoeke aan die drie Tehuise vir Bejaardes, het sy ook 'n draai by die Woekermark in die Pretoriussaal gemaak.

Norman Sauls

Norman Sauls

Samuel Norman Sauls (58), alom bekend as Norman en met 'n permanente lag in sy stem, is op 14 Oktober 1954 op die plaas Afdak naby Botrivier gebore.s.

Whale Coast Conservation

Whale Coast Conservation

Die Overstrand Conservation Foundation (OCF), wat nou as Whale Coast Conservation (WCC) bedryf word, is in 2002 gestig.

Walk4Water Projek

Walk4Water Projek

Op 27 Maart het Flower Valley Early Learning Centre se blinkoog kleuters en belangstellendes opgewonde die 6 km staproete aangepak.

Gansbai Gholfnuus

Gansbai Gholfnuus

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur George Hunt met 41 punte (borg: Hermanus Liquor Store), gevolg deur Royce Woods 41, Sextus Neethling 39, Steve Muller 39, Clive Baily 39, Leon Hattingh 39, Jakkie Beukes 38, Joe Cesare 38, Solly Wessels 3...

Hengelrubriek

Hengelrubriek

Daar is sommer baie kabeljou, steenbras en galjoen gevang, en dié wat nie gedeel het in hierdie genot nie, het íéts verkeerd (of nie reg nie) gedoen!

Birkenhead Bootklub Goeie vangstes

Birkenhead Bootklub Goeie vangstes

Birkenhead Boothengelklub se hengelaars het 'n effens rowwe see aangedurf, maar dit het heel goed met hulle April Boothengelkompetisie gegaan.

Trawlerbouers van faam

Trawlerbouers van faam

Welliswaar nie trawlers (vistreilers) waarmee see toe gegaan kan word nie, maar die detail daarvan stem letterlik ooreen met die Ware Jakob, so ook die gedrukte Gans-name en identifikasienommers wat daarop aangebring word.

Bekwame Toerismepersoneel

Bekwame Toerismepersoneel

Gansbaai Toerismepersoneel het hul kennis al verskeie kere met kursusse en die bywoning van aanbiedinge buite Gansbaai verbreed. 

Ex Gansbaaier beroemde Saagspeler

Ex Gansbaaier beroemde Saagspeler

"Ek wou jou maar laat weet het (spog) dat ek die eerste Suid-Afrikaner is wat die saag bespeel en Suid-Afrika tydens die New York City Musical Saw Festival op 1 Junie vanjaar in die Trinity Lutheran Church, Astoria, New York gaan verteenwoordig....

Moenie worry nie, Magrietha

Moenie worry nie, Magrietha

Ek kan nogal vreeslik ongemaklik raak wanneer ek in iemand se huis instap en alles is skouhuis-perfek. Dit is ‘n swak skakel – een van heelwat – in my DNS. ‘n Ander swak skakel is die lekkerte om iemand wat ek jare gelede laas...