All Posts

Geure van 'n Somerlyf

Geure van 'n Somerlyf

Gimme a head with hair, long, beautiful hair. 1969. Gesing deur ‘n redelik onbekende groep, die Cowsills. Dit was die tyd van die hippies en hare was hulle unisex handelsmerk.

Kies vir jou 'n Hengelplek

Kies vir jou 'n Hengelplek

Aan al die hengelvriende wat hulle vakansie hier by ons gaan deurbring, baie welkom! Die logiese vraag is waar kan ons probeer hengel en waar staan ons die beste kans. Daar is soveel plekke wat die moeite werd is om te besoek en die moontlikhede o...

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Koos Myburgh verjaar die 10e – veels geluk, Koos! Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Bev Swart met 44 punte (borg: Buitesteen Pub & Grill), gevolg deur Sextus Neethling 44, Solly Wessels 43, Daan Victor 42, Jannie Brandt 40, Daw...

Front page - 29 November 2012

Front page - 29 November 2012

Die twee martelmoordenaars van mnr Piet Huddlestone (65) van De Kelders, wat op 16 Julie 2007 wreed vermoor is, is Woensdag in die Kaapse Hooggeregshof tot lewenslank gevonnis...

Overstrand weer eens Groenste Munisipaliteit landwyd

Overstrand weer eens Groenste Munisipaliteit ...

Die Munisipaliteit Overstrand is gisteraand (Dinsdag 20 November 2012) aangewys as die wenner van Groenste Munisipaliteit-kompetisie 2010/11 in die afdeling vir plaaslike owerhede  tydens ‘n prysuitdelingsfunksie in Pretoria.

Riaan groet Brandweer

Riaan groet Brandweer

Riaan Jacobs, bekend as Overstrandse Hoof: Brandweerdienste en Rampbestuur, het besluit om op 31 Oktober vanjaar die tuig (brandslang?) ná 40 jaar neer te lê.

Hoe primitiewer, hoe beter

Hoe primitiewer, hoe beter

‘n Ou boek in eenvoudige, dog suiwer Afrikaans geskryf het darem maar sy bekoring. Dis soos vergeelde kant en satyn met roesspikkeltjies uit ‘n solderkis.

Bly Gereed

Bly Gereed

Wat kan die gemiddelde boothengelaar ver-wag om te vang sou hy see toe gaan wanneer die weer dit toelaat? Ek het Vrydag die “crew” oorreed om te gaan kyk wat op die see aangaan en dis wat ons gevang het: twee baie gangbare kabeljoutjies, ...

Voortreflike Dienskompetisie - Oktober 2012

Voortreflike Dienskompetisie - Oktober 2012

Marlize Hannekom (Du Plessis) van PSG Konsult van Harry de Jager, is die gelukkige maandwenner van Oktober 2012 se Voortreflike Dienskompetisie. Hierdie kompetisie word deur Gansbaai Sakekamer, in samewerking met Gansbaai Courant en met Kaapse Verbru...

Gansbaai Krieketklub

Gansbaai Krieketklub

Gansbaai Krieketklub steeds voorlopers

 Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is Saterdag om 7h30 in Beaufort Wes losgelaat.