All Posts

Kameralense

Kameralense

Fritz van Zyl van ORMS Pro Photo Warehouse in Belville, was Gansbaai Fotopgrafieklub se gasspreker tydens die vorige byeenkoms.

Kenny se 10kg Kabeljou

Kenny se 10kg Kabeljou

“Die manne kan nou self sien - moenie te gou handdoek ingooi nie, die visse is hier, wees net geduldig,” vertel ‘n trotse Kenny Marthinus.

Die aasvis is hier

Die aasvis is hier

Die feit dat daar galjoen vanaf die hawemuur by Gansbaai gevang word is nie uitsonderlik nie, maar die galjoen van 50cm wat die 3e van hierdie maand daar aangekeer is, is iets om oor huistoe te skryf.

Mosselkraker by Blousloep

Mosselkraker by Blousloep

Johan Mostert het Sondag, 16 Maart, hierdie 12kg mosselkraker by Blousloep,  Franskraal gevang.

Wag

Wag

“Ek wag op die HERE meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre. Wag op die HERE, Israel, want by die HERE is daar troue liefde, by Hom is die verlossing seker.” (Ps 130:6,7)

Blokkiesraaisel No 21

Blokkiesraaisel No 21

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

Reeksinbreker vas

Reeksinbreker vas

'n Mensejag om 'n berugte gewoonte-inbreker vas te trek, is Woensdagmiddag in Blompark ontketen.

Strome water in die Woestyn

Strome water in die Woestyn

Dit was vanjaar se tema vir Wêreld Biddag vir Vroue, wat deur die NG Vrouediens op Vrydag, 7 Maart 2014 in ‘n prag-versierde kerkgebou, wat by die woestyntema aangepas het, aangebied is.

Wyntoer na Botrivier

Wyntoer na Botrivier

Gansbaai Wynproegilde se jaarlikse wyntoer was vanjaar só gewild, dat twee bussies vir die toer na Botrivier nodig was.

99 vir Tannie Mick

99 vir Tannie Mick

Om só blakend gesond te wees, met só ‘n pragtige voorkoms wanneer mens eersdaags 99 jaar oud word, kan net as ‘n baie groot voorreg beskryf word.

Buffeljachts vissers vrygewig

Buffeljachts vissers vrygewig

“Die Buffeljachts Kleinskaalse Vissers het goedkeuring vir 8,693 ton kreef van die Departement ontvang as deel van ‘n tussentydse verligtingstelsel,” vertel Sara Niemand van Buffeljachts.