All Posts

As die molle stoot

As die molle stoot

Toe Florence Nightingale haar in Februarie 1837 onderwerp  het aan,  soos sy dit ervaar het, haar Godsbesluit om te verpleeg, was haar familie nie daarmee gediend nie.

Jou bietjie is baie as jy alles gee

Jou bietjie is baie as jy alles gee

Dit was die tema vir die NG Vrouediens van die Kleinbaaistreek tydens ‘n Vrouediensbyeenkoms op 25 Februarie vanjaar.

Waddle for a week

Waddle for a week

The 4th annual Penguin Promises Waddle for a Week will be taking place from 10 to 15 March 2014.

Hy sal weet

Hy sal weet

Kyk ‘n bietjie twee keer na die man wat jy nou net gevra het, “Dink jy die vis gaan byt?”

Overberg Kushengelklub

Overberg Kushengelklub

Die sterk winde van die voorafgaande dae het nie gedui op ‘n perfekte hengeldag nie, maar goeie (eerder toegewyde) visser-manne moet jy egter nie onderskat nie en ‘n paar mooi visse is ingeweeg.

Tennisnuus

Tennisnuus

Die Gemengde Liga vir 2014 staan nou einde se kant toe. Gansbaai het vanjaar in die 2de liga ingeskryf en het teen Montagu, Napier, Robertson en Worcester gespeel.

Die krag van klein dingetjies

Die krag van klein dingetjies

“Hy het ook gesê: “Hoe sal ons die koninkryk van GOD voorstel, of met watter gelykenis sal ons dit uitbeeld? 

Blokkiesraaisel No 19

Blokkiesraaisel No 19

Hier is die week se Blokkiesraaisel.

OVERSTRAND WORSTEL OM BEGROTING BEKOSTIGBAAR TE HOU

OVERSTRAND WORSTEL OM BEGROTING BEKOSTIGBAAR ...

Munisipale belastingbetalers kon verlede Woensdag (19 Februarie 2014) by ‘n vergadering van die Overstrandse Munisipale Adviesforum (OMAF) ‘n kykie kry na die begrotingsprobleme waarmee Overstrand se finansiële besluitnemers op di...

Hawemuur se 14.3kg Steenbras

Hawemuur se 14.3kg Steenbras

‘n Behoorlike steenbras wat die skaal eers op 14.3kg laat stilstaan het, is langs die nuwe hawemuur, waar die bote vasgemeer word, gevang.