All Posts

Abalone found in Napier

Abalone found in Napier

A huge total of abalone was found abandoned in Napier. On Thursday October, 10 SAPS members from Napier police station received information from the public of poachers, transporting abalone.

Eerste Dag Hospice vir Gansbaai

Eerste Dag Hospice vir Gansbaai

 ‘n Vrywillige werker vertel die volgende: “Toe ek 5 jaar gelede as vrywilliger by Overstrand Hospice aangesluit het, het ek geen benul gehad wat “Dag-Hospice” beteken nie; die woord “hospice” het by my die be...

Plaasuitreikgroep

Plaasuitreikgroep

“Die Plaasuitreikgroep wat hulle beywer om die Evangelie van Jesus Christus na plaaswerkers in die Baarskeerdersbos omgewing te neem, het wonderlike ondersteuning van die Kerkraadslede van die Baarskeerdersbosstreek van die NG-gemeente, Gansbaa...

In Memoriam Bessie van Boom

In Memoriam Bessie van Boom

Wyle Elizabeth Agnes van Boom, beter bekend as Bessie, is op 26 September 2013 in die ouderdom van 80 jaar oorlede.

Huis E baljaar weer

Huis E baljaar weer

Die bevoorregte dogters van Huis E van Herberg Kinderhuis in Robertson se gebruiklike kuier in Gansbaai was weer eens met vreugdes en opgewondenheid gevul.

Dans asof niemand jou sien nie

Dans asof niemand jou sien nie

Een van die eerste dinge wat ons die kleintjies leer om motories te kan ontwikkel is om hande te klap. Eers sommer net en later op die maat van musiek. 

Duiwenuus en Vlieguitslae

Duiwenuus en Vlieguitslae

Die duiwe is Saterdag om 07h10 op Hopetown losgelaat. Daar was stormsterk wind op sekere dorpe in die binneland. Die duiwe het die afstand van 711km volgens GPS gemeet eers Sondag voltooi. Uitslae is soos volg:

Stapklubs Stap Saam

Stapklubs Stap Saam

Gansbaai se Strand-Veld Stapklub en die Kleinmond Stapklub het op Donderdag, 10 Oktober so stap-stap hande gevat.

Laerskool Gansbaai span Kroon

Laerskool Gansbaai span Kroon

Die kroon is gespan op 'n skitterende seisoen toe die 0/9-rugbyspan van die Laerskool Gansbaai onlangs 'n Curriebekerwedstryd op Nuweland bygewoon het. 

Geelbek Kabeljou Snoekies

Geelbek Kabeljou Snoekies

Soos laas week berig, word daar wel geelbekvangste (en ‘n kabeljoutjie of wat tussenin) gemaak, maar veel is daar ook nie. Net om te wys dat daar darem nie ‘n grootliegstorie versprei word nie, word die foto geplaas van ‘n mooi vis ...