All Posts

Hiking at Voeklip

Hiking at Voeklip

 “He marched them up to the top of the hill then he marched them down again”.

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is Saterdag om 06h30 op Kimberley losgelaat.

Sea Stars in Finaal

Sea Stars in Finaal

“Ons het op 7 September vanjaar uitstekende netbal tydens die Netbal Burgemeesterstrofee Kompetisie in Hermanus gespeel,” vertel Bertruline Dickson van die Sea Stars Netbalklub.

Einde van die winter in sig

Einde van die winter in sig

Verlede week sou geen regdenkende mens met ‘n boot see toe gaan nie.

Gansbaaise Atleet Gerrit Cloete Presteer weer

Gansbaaise Atleet Gerrit Cloete Presteer weer

Die Gansbaaise atleet Gerrit (Janes) Cloete het weer in 'n wedloop in Amerika presteer.

Jesus weet HOE jy voel

Jesus weet HOE jy voel

“Toe Hy uit die skuit klim, het Hy die groot menigte mense daar gesien. Hy het hulle innig jammer gekry en die siekes onder hulle gesond gemaak.” Mat 14:14 

Blokkiesraaisel No 2

Blokkiesraaisel No 2

Hier is die week se blokkiesraaisel

Pistool na Menseroof gevind

Pistool na Menseroof gevind

Drie mans van die Kaapse Metropool is Maandagoggend in Eluxolweni, Pearly Beach, gearresteer in twee moontlik perlemoenverwante sake wat met mekaar verband hou.

Basaar op hande

Basaar op hande

Herberg-aan-See se gewilde en jaarlikse basaar is op hande.

 Gansbaai se Geskiedenis vir Nageslag Verlore

Gansbaai se Geskiedenis vir Nageslag Verlore

Dit blyk dat die vaslegging van die ryke geskiedenis van Gansbaai en sy mense in 'n netjiese gedenkbundel vir die nageslag verlore mag wees. Dit volg nadat daar nie voldoende fondse ingesamel kon word om die manuskrip die lig te laat sien nie....

Academia baat by Facebook

Academia baat by Facebook

 “Facebook bladsy maak Gansbaai Lekker!”, is wat Ernst  Nieuwoudt, voorsitter van die Beheerliggaam sê.