All Posts

Daar is vis

Daar is vis

Die ou wat nie behoorlik oplet nie sal seker ook nie weet van die snoek wat nog die naweek by Dassiegat gevind is nie. Van die manne was heel gelukkig terwyl ander wel droëbek teruggekeer het.

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Die duiwe is saterdag oggend vroeg op Hopetown ± volgens GPS so 707km gelos.

Academia se Gholfdag

Academia se Gholfdag

Daar is nog net 'n paar afslaantye oop vir Gansbaai Academia se gholfdag wat op 14 September gehou word.

Krieketnuus

Krieketnuus

Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle tweede oorwinning behaal deur 'n baie sterk span van Kleinmond KK, tuis met 2 paaltjies te klop.

3 Bote 4 Visse

3 Bote 4 Visse

Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisies is tot dusver behoorlik deur swak weersomstandighede gefnuik. 

Sakekamer verskuif grense

Sakekamer verskuif grense

Op die Gansbaai Sakekamerledevergadering van 27 Augustus 2013 het die voorsitter, Fanie Bothma, belangrike aankondigings gedoen wat die sakegemeenskap en ook die wyer Gansbaai omgewing beduidend kan beïnvloed.

Stormwater chaos

Stormwater chaos

Die geweldige reën van die afgelope tyd het groot chaos en skade in die hele omgewing tot gevolg gehad. Veral plekke soos Franskraal, Uilenkraalsmond en Pearly Beach het behoorlik deurgeloop, terwyl skade ook in Gansbaai, Blompark, Masakhane ...

Tornado verstom

Tornado verstom

'n Seldsame weerverskynsel het hom Vrydagoggend om 09:00 oor die see by Dyer Eiland afgespeel.

 Burgemeesters toekennings

Burgemeesters toekennings

“Overstrand Munisipaliteit is in die gelukkige posisie dat van die land se beste talent in hierdie gebied woon of noue bande met die streek het.

DA Bedank Gansbaai Inwoners

DA Bedank Gansbaai Inwoners

Voorbereiding vir die Algemene Verkiesing in 2014 is reeds in volle swang. Ons het elke stem nodig !!!

BBos Vroue saamtrek

BBos Vroue saamtrek

Douvoordag soos dit ‘n boervrou betaam is 14 dames, oud en jonk,  opgekommandeer om reeds half 8 Msopi se bussie te kry.