All Posts

Duiwe Uitslae

Duiwe Uitslae

Die wedvlug het Sondag vanaf Britstown plaasgevind weens die slegte weer oor die naweek.

Rolbalnuus

Rolbalnuus

Die afgelope tyd was die weer nie gunstig om rolbal te speel nie, maar daar was gelukkig 'n redelike mooiweersdag op 24 Augustus 2013.

Galjoen op die strand

Galjoen op die strand

Ek het glad nie ‘n idee waarvandaan hierdie resep kom nie. 

Sea Stars netbal

Sea Stars netbal

“Op 17 Augustus het ons daarin geslaag om Hawston se A- en B-spanne in gruwelike weer te klop,” vertel Bertruline Dickson van Sea Stars Netbalklub. 

Cameron Marthinus maak  Academia trots

Cameron Marthinus maak Academia trots

Cameron Marthinus, matriek-leerder by Gansbaai Academia het tydens die langnaweek deelgeneem aan die onder 18 7-man rugbyspan proewe by Curo Skool in Hermanus.

Sharkies se naam hoog gehou

Sharkies se naam hoog gehou

Tien onder 15 en 4 onder 17 rugbyspelers het op 19 Augustus aan die Suid-Boland ontwikkelimgsproewe deelgeneem. 

Academia Gholfdag

Academia Gholfdag

Gansbaai Academia hou 'n Gholfdag op 14 September 2013 by Gansbaai Gholfbaan.

Laerskool Gansbaai Presteer

Laerskool Gansbaai Presteer

Tydens die Boland Atletiek-byeenkoms in die Paarl het Mikayla Martinengo ‘n 3de plek en Zulene van Niekerk ‘n 6de plek in Landloop behaal. 

Haai aanval versin

Haai aanval versin

Verskeie nooddienstepersoneel is Vrydag na Romansbaai gehaas nadat skooldogters 'n haaiaanval gerapporteer het. Volgens die 4 hoërskoolleerders van 14 en 15 jaar was hulle die oggend om 12:00 nie op skool nie, maar langs die kus by die he...

Loslitdag optog

Loslitdag optog

Gansbaai Munisipaliteit beplan ‘n gesellige Loslitdag-optog ten bate van die Tehuis vir Gestremdes te Elim op Vrydag, 6 September.

Optog deur Vrouens met Hoop

Optog deur Vrouens met Hoop

Die koppe het behoorlik verlede Saterdag gedraai toe sowat 70 vrouens van verskillend gemeentes in Blompark by die Pretoriussaal saamgedrom het om met ‘n goedgekeurde optog deur Hoofstraat te begin.