All Posts

Verwerkers werp die soeklig op Overberg

Verwerkers werp die soeklig op Overberg

Melkkopers kyk toenemend na die Overberg om aan die vraag na suiwelprodukte te voldoen.

Te veel Vanilla te min Asyn

Te veel Vanilla te min Asyn

Vele talente is my toegedeel, maar bak, soos in fyngebak, is nie een daarvan nie.

OK Foods Gansbaai Ware Wen Winkel

OK Foods Gansbaai Ware Wen Winkel

OK Foods Gansbaai kry welverdiende erkenning vir ’n prag-winkel.

Uiteindelik Snoek

Uiteindelik Snoek

Hierdie week net ‘n kort verslaggie en dis snoek wat dit veroorsaak.

Gansbaai Posduifklub

Gansbaai Posduifklub

Wat 'n vinnige wedvlug vir duiweboere moes wees het weer in 'n nagmerrie vir party manne ontaard.

Foundation Cup

Foundation Cup

On 27th July 2013, the Football Foundation held its annual Foundation Cup at the ABSA Spaces for Sports - Gansbaai Sports Ground.

Hengeloplewing

Hengeloplewing

Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisie kon weer plaasvind, met die weer en seetoestande wat vir ‘n slag saamgespeel het.

Greensmile Rugby Kompetisie

Greensmile Rugby Kompetisie

Gansbaai Academia is bevoorreg genoeg om hierdie jaar deel te neem aan die Greensmile Rugby Kompetisie. Die kompetisie word aangebied deur die voormalige Springbok vleuel, Ashwin Willemse.

WWE Rofstoei Supersterre

WWE Rofstoei Supersterre

Hierdie WWE  Rofstoei Supersterre was Dinsdag op 'n haaiduik saam met Shark Diving Unlimited.

Nuwe Laerskool vir Masakhane

Nuwe Laerskool vir Masakhane

Die droom om ‘n permanente tuiste vir die primêre skool Masakhane op Gansbaai te vind, het verlede Donderdag ‘n stappie nader aan die werklikheid gekom toe die bouterrein vir ‘n nuwe skool van R32 miljoen wat meer as 1000 leer...