All Posts

Engeltjies vanaf graf gesteel

Engeltjies vanaf graf gesteel

Jenny Danford is baie ontsteld oor die diefstal van 6 pragtige porselein engeltjies vanaf haar ouma Gesina en oupa Marthinus se graf in die Ou Begraafplaas. Die engeltjies was eers in haar ouma se kombuis in 'n bonsai-boompie.

 Ontvoerde man gemartel

Ontvoerde man gemartel

'n Man is Saterdag uit sy hok in die informele nedersetting by Masakhane ontvoer en wreed aangerand. Luthando Dlatyase (22) is na bewering deur Thobela Khepeheyi (23) oorval en na sy eie woonplek gedwing.

Junior Stadsraadslede doen hul deel vir Mandeladag

Junior Stadsraadslede doen hul deel vir Mande...

Op die 18e Julie het die Gansbaai omgewing se Junior Stadsraadslede na Masekhane se laerskool gegaan om Nelson Mandeladag saam met hulle te vier.

Helmie en Amanda in hospitaal

Helmie en Amanda in hospitaal

“Ek dink ons het skielik aandag gesoek om altwee in die hospitaal te beland,” het Amanda de Vries telefonies gesê, wat direk daarna, onbewus van Amanda se opmerking, telefonies deur Helmie bevestig is!

Herman se Kytie

Herman se Kytie

Herman Pieters, ‘n voormalige uitblinker van Laerskool Gansbaai, het al goed in die teaterwêreld vir homself naam gemaak.

Patsy groet Laslappies

Patsy groet Laslappies

Patsy Vertue-Beukes (83) het op Donderdag, 25 Julie 2013 die Nuwe Hoop Laslapklas (Laslappiesklas), waarvan sy die stigter en leier was, asook Gansbaai, finaal gegroet.

Kommer oor bedreigde seevoels

Kommer oor bedreigde seevoels

 “As ‘n groep is seevoëls deel van die mees bedreigde voëlspesies in die wêreld, met bykans ‘n derde van alle spesies wat op die globale rooilys vir bedreigde spesies opgeneem is. Seevoëls domineer ook d...

Goeie nuus

Goeie nuus

Goeie nuus is soms baie skaars, maar vir almal wat die afgelope tyd gekla het oor die swak toestand waarin die grondpad-uitdraai vanuit die R43 bergkant toe, by die Berg en See Padstal, is daar goeie nuus.

Recycling

Recycling

Just a reminder to everybody, that Gansbaai prides itself as having its own recycling depot. Yet, not everybody is making use of it, as it is only functioning at a 22% capacity.

Bietoubossers en Saris

Bietoubossers en Saris

 “Ds Dennis Naidoo en sy eggenote, Pat, het die winterkoue behoorlik tydens ons vorige byeenkoms kom verdryf,” vertel Elizma de Lange van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders.

 6 Jaar oud

6 Jaar oud

Vrydae se Woekermark in die Pretoriussaal het verlede Vrydag, 19 Julie 2013 sy 6de verjaardag gevier.

Groente projek dui op sukses

Groente projek dui op sukses

Die Menseregte en Ontwikkelingskantoor in Blompark het onlangs, in samewerking met die Dept Landbou, ‘n kleinskaalse tuinbou-projek geloots.